Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)
2022 · Negara · Negara
Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)
Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)
2022
3m
Negara
Official Music Video for "Kwaaitjie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kwaaitjie Follow Prop op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100063601740745 Instagram - https://www.instagram.com/prop_ski/ Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski_t=8UIoJbh5a3K&_r=1 Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/ Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen. Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham Kwaaitjie - Lirieke Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Lippies rooi, hare mooi Alles sit op die regte plek my nooi Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Lippies fyn, lyfie klein En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak Daai tingeling sal jy moet laat staan Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Jy hou van braai, is lekker kwaai Al die regte blare in jou slaai Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Dis lekker kry, ek en jy En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak Daai tingeling sal jy moet laat staan Daai tingeling sal jy Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop Kwaatjie ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Maar daai tingeling sal jy moet weg hou Kwaaitjie-Meraait
Mungkin Anda Juga Suka
BLACKPINK - ‘GO’ M/V
Signal in catalog
NMIXX(엔믹스) “TIC TIC (Feat. Pabllo Vittar)” | Performance Video
Signal in catalog
[MV] NewJeans _ Our Night is more beautiful than your Day(우리의 밤은 당신의 낮보다 아름답다) (MY DEMON OST Pt. 1)
Signal in catalog
CORTIS (코르티스) 'MIC Drop' Live Practice | 원곡 : BTS (방탄소년단)
Signal in catalog
Msongi, Cici and Sir Trill - Xola ft Dot Mega | Official Music Video
Signal in catalog
Amapiano Mix 2025 | Nkosazana Daughter x Master KG x Makhadzi x Harrycane • Amapiano 2025 New Songs
Signal in catalog
EXO 엑소 'I'm Home' MV
Signal in catalog
Sjava - Uthando
Signal in catalog
Golden
Signal in catalog
Mthandeni SK - Gucci (Official Music Video) ft. MaWhoo
Signal in catalog
AMAPIANO MIX 2025| IamMabuya vibes
Signal in catalog
Sober - Shandesh (Original)
Signal in catalog
No. 29
Signal in catalog
Back It Up
Signal in catalog
Self Love (Spider-Man: Across the Spider-Verse)
Signal in catalog
WanitwaMos x Nkosazana Daughter & Master KG -Mfazi We Phepha (feat.BigZulu & ZeeNxumalo) Music Video
Signal in catalog
Amapiano Mix 2025 | Amapiano 2025 New Year Mix by Musicbwoy
Signal in catalog
HarryCane & Eemoh - Vula Sekele (Official Music Video)
Signal in catalog
IVE 아이브 'BANG BANG' MV
Signal in catalog
3-Step Mix || Isaka 6am || Dlala Thukzin || Ocar Mbo, Vuka (Best house music) 2025 #3Step #HouseMusi
Signal in catalog
Rich Sex
Signal in catalog
Shandesh & Mvzzle - Sdudla or Slender (Official Music Video)
Signal in catalog
Amapiano Vibes 2025 (Vol. 3) | Ngisakuthanda | Abantwana Bakho | Dlala Ka Yona & More
Signal in catalog
NORMAL (Clean Ver.)
Signal in catalog